Top Menu

Verbruikersdienste (Gr 8 – 9)

“Die lewe is volmaak met die drie-enigheid; goeie geselskap, spys en drank.”

D.J. Opperman

Verbruikersdienste is ‘n kombinasie tussen Toerisme en Gasvryheid en dien as ‘n verrykingsvak wat in graad 8 en 9 saam met enige ander verrykingsvak geneem kan word.

  • Is ‘n keusevak.
  • Kan saam enige ander verrykingsvak geneem word.

TOERISME…

In toerisme leer ons onder andere oor …

  • Ekotoerisme
  • SAOG-lande
  • Ikone van die wêreld
  • Kaartlees werk
  • Alles oor Suid-Afrika o.a. provinsies, aantreklikhede, kulture, wêrelderfenisgebiede, fauna en flora, nationale parke en vele meer …

Moontlike beroepe:

  • Reisagent
  • Hotelbedryf
  • Wildbewaarder
  • Lugwaardin
  • Konferensie organiseerder

.

GASVRYHEID…

In gasvryheid leer ons onder andere oor …

  • Veiligheid in die kombuis
  • Voedsel en drank bestuur
  • Voorhuisbestuur
  • Mesvaardighede
  • Praktiese kookperiodes

Moontlike beroepe:

  • Privaat spyseniering
  • Professionele chef
  • Hotelbestuur
  • Finksie koördineerder
  • Eie onderneming

In graad 10 tot 12 word verbruikersdienste in twee leerareas verdeel naamlik:

Toerisme en Gasvryheidstudies.

Toerisme bied werksgeleenthede in een van die vinnigste groeiende bedrywe in die land nl. Toerisme.

Gasvryheidstudies bied die student die grondslag om opgelei te word en vaardighede met selfvertroue, kreatiewe, energie en passie te bemeester.

.

‘n RESEP VIR SUKSES!

.

No comments yet.

Leave a Reply