top of page
7.jpg

KULTUUR

KOOKWATER KULTUUR BY JANSEN

Stimulerende, hoë gehalte kultuuraktiwiteite om kinders van alle agtergronde en belangstellings te akkommodeer word by Jansen aangebied. 

  • Kunstefeeste soos Con Spirito, die Germistonse Eisteddfod, Heidelberg Eisteddfod en die Vivarté Kunstefees waar ons kinders hulle talente op die verhoog kan uitleef.

  • Revue – min skole wat kan spog met 29 agtereenvolgende produksies.

  • Redenaars is n belangrike komponent van ons kultuurgees. Jaarliks presteer ons kinders by die ATKV – redenaarskompetisie, die Gauteng Interskole-redenaarskompetisie, Gauteng Public Speaking, Oppie tong af en ons eie interne kompetisies.

  • Tienertonele – jaarliks word kwaliteit-produksies op die planke gebring en neem ons deel aan die ATKV-Tienertoneel.

  •  Sou die verhoog nie heeltemal wees wat jy in gedagte het nie, is daar altyd die dirigente en pom-poms wat die gees van alle aktiwiteite in die skool aanvuur.

Kookwater Kultuur …. beslis

Untitled design (8).png
Opedag2021(248).jpg
13076741_1086806194700677_856722495248526468_n.jpg
Revue 1.png
Revue2.png
Pom poms 2018.png
IMG-20170508-WA0015_edited.jpg
Revue.png
Kultuur Bladsy 5.png
32215368_1768659819868171_5750589157801984000_n.jpg
bottom of page