E.G. JANSEN-AKADEMIE
JOU KEUSE VIR AKADEMIESE UITNEMENDHEID!
Sukses is iets wat jy self behaal. Dit beteken werk wanneer almal rus, om aan te hou en uit te hou en altyd te streef na beter. Jansen bied onbeperkte geleenthede en met toewyding, harde werk en 'n verantwoordelikheidsin kan elkeen hom of haar bekwaam vir die beroepslewe en terselfdetyd hulle lewenskennis verbreed. Wie ookal jy is, sukses is binne jou bereik. Die pad na jou toekoms loop deur die Hoërskool Dr. E.G. Jansen.
VAKKEUSE - GRAAD 8-9
VERPLIGTE LEERAREAS
-
Afrikaans (1ste taal) (HT)
-
Engels (2de taal) (EAT)
-
Wiskunde (WISK)
-
Lewensoriëntering (LO)
-
Natuurwetenskap (NW)
-
Sosiale Wetenskappe (SW)
-
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe/Rekeningkunde (EBW)
-
Tegnologie (TEG)
Keuse Leerareas - Kies twee
-
Rekenaartoepassingstegnologie (RTT)
-
Spyseniering en Toerisme (S&T)
-
Siviele Tegnologie (SIV)
VAKKEUSE - GRAAD 10-12
VERPLIGTE LEERAREAS
-
Afrikaans (1ste taal) HT
-
Engels (2de taal) EAT
-
Wiskunde (WISK)
-
Wiskunde Geletterdheid (WGL)
-
Lewensoriëntering (LO)
Keuse Leerareas - Kies drie
-
Fisiese Wetenskap (FW)
-
Lewenswetenskap (LW)
-
Dramatiese Kunste (DRA)
-
Geskiedenis (GESK)
-
Geografie (GEO)
-
Ekonomie (EKO)
-
Besigheidstudies (BES)
-
Rekeningkunde (REK)
-
Rekenaartoepassingstegnologie (RTT)
-
Inligtingstegnologie (IT)
-
Gasvryheidstudies (GAS)
-
Verbruikerstudies (VERB)
-
Ingenieursgrafika en Ontwerp (IGO)
-
Siviele Konstruksie (SIV)
BEVORDERINGSVEREISTES - GRAAD 8 - 9
-
Afrikaans (1ste taal) HT - 50%
-
Engels (2de taal) EAT - 40%
-
Wiskunde (WISK) - 40%
-
Drie ander vakke 40%
-
Drie ander vakke 30%
-
(Uitgesluit verrykende vakke)
BEVORDERINGSVEREISTES - GRAAD 10 - 12
-
Afrikaans (1ste taal) HT - 40%
-
Twee ander vakke 40%
-
Drie ander vakke 30%
-
(Uitgesluit verrykende vakke)
K. Strydom
Afrikaans
E. Keyser
Engels
E. Aucamp
Wiskunde
A. de Beer
Wetenskappe
N. Groenewald
Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe
W. van Niekerk
Tegniese Vakke
A. van Niekerk
Inligtings Tegnologie
Rekenaartoepassings-tegnologie
Sosiale Wetenskappe
Departementshoofde
S. Blignaut
EBW, NW, Toerisme en Lewensorientering
R. Beytell
Lewensorientering en Sportwetenskaplike
D. Botha
Afrikaans en Gasvryheid
J. Botha
Afrikaans en Lewensorientering
D. Brits
Sosiale Wetenskappe, Geografie en Lewensorientering
J. Brown
Engels
M. Burger
Verbruikerstudies, Spyseniering en Toerisme
A. Cloete
Rekeningkunde
M. Cloete
Natuurwetenskappe
C. Coetzee
Engels
R. de Beer
Wiskunde
S. de Jager
Kreatiewe Kunste
M. Ferreira
Engels
S. Frade
Afrikaans
M. Froneman
Wiskunde
(Tennisorganiseerder)
C. Hatting
Inligtingstegnologie, Rekenaarstoepassings-tegnologie en Wiskundige Geletterdheid
P. Jansen
EBW en Besigheidstudies
A. Jordaan
Natuurwetenskappe en Lewenswetenskap
(Jukskei-organiseerder)
S. Joubert
Engels
M. Kasselman
EBW en Lewensorientering
(Atletiekorganiseerder)
L. Keyser
Engels
M. Kleingeld
Rekenaartoepassings-tegnologie
L. Kleynhans
Wiskunde en Wiskunde Geletterdheid
M. Koen
Wiskunde, Tegniesetekeninge, Ingenieursgrafieka en Ontwerp
G. Kotze
Tegnologie
K. Kruger
Engels
S. Lotz
Afrikaans
S. Maré
Fisiese Wetenskap, Lewenswetenskap en Natuurwetenskappe
L. Minnaar
Drama en Kreatiewe Kunste
A. Nel
Rekenaartoepassings-tegnolo
A. Nel
Toerisme, Sosialewetenskappe en Lewensorientering
J. Nieuwenhuizen
Afrikaans
L. Olivier
Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid
X. Matthee
Engels
C. Pienaar
Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid
H. Pienaar
Sosiale Wetenskappe en Geografie
B. Smit
Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe en Besigheidstudies
M. Smith
Toerisme
C. Stephenson
Wiskunde, Wiskundige Geletterdheid en Fisiese Wetenskappe
H. Top
Tegnologie, Ingenieursgrafieka en Ontwerp
L. van der Merwe
Afrikaans
M. van Nieuwenhuizen
Afrikaans
Z. van der Westhuizen
Afrikaans
S. van Zyl
Lewensorientering
R. Venter
Afrikaans
S. Venter
Natuurwetenskappe en Lewenswetenskap