top of page
IMG_2319.jpg

BELANGRIKE INLIGTING

07:30 - 14:00

Maandag – Vrydag

By uitsondering mag hierdie tye verander word.

SKOOLTYE

Stuur asseblief bewyse van die betaling aan annette@egjansen.co.za met die leerling se rekeningnommer as verwysing ten einde toedeling te bespoedig.

 

Bankbesonderhede is as volg:

ABSA Bank

Tjekrekening: 230390126

Takkode: 632005

BANKBESONDERHEDE

Vir 2024 beloop die skoolfonds R2805 p.m of R28,050 per jaar (indien jaarlikse fondse teen einde Desember betaal is, word 'n 15% korting gebied). 

SKOOLFONDS

ANDER INLIGTING

KLOKLUITRADISIE

Op 6 Februarie 2017 het 'n nuwe tradisie by Hoërskool Dr. E.G. Jansen begin. 'n Seremoniële klok, wat uit 'n skagtoring en koekepan bestaan, is in die skool se voortuin opgerig en weerspieël Boksburg se geskiedenis as myndorp.

Die lui van die klok maak elke begin van die jaar die nuwe graad-agts amptelik deel van die skool en dui ook die begin van hulle "skof" aan. Aan die einde van elke jaar, lui die graad-twaalfs die klok om die einde van hulle "skof" by die skool aan te dui.

Frik Coetzee was die eerste graad-agt om die klok te lui. Pieter Coetzee, Frik se broer, wie in 2014 aan ons skool gematrikuleer het, het die mynskag ontwerp. Hulle pa, mnr. Frikkie Coetzee, is die terreinbestuurder by die skool.

WAT KAN EK VERWAG AS 'N NUWE KUIKEN?

bottom of page